Magazine_cover_winner_harpers-bazaar-thailand-2014-march
Het jy gehoor?

FOTO’S: Lady Gaga ontvang toekenning in interessante uitrusting

Die kontroversiële sangeres Lady Gaga is gisteraand by die Amerikaanse Nasionale Kunste-toekennings in New York met die gesogte Jong Kunstenaar-toekenning bekroon vir haar werk as musikant, filantroop en kunstenaar .

In tipiese Gaga-styl het sy ’n rooi Marc Jacobs-aandrok gedra wat baie been (en ’n tatoe op haar linker-bobeen) gewys het. Blou patrone en pienk hoëhakskoene het haar behoorlik laat skitter op die rooi tapyt. Diamant-juweliersware het die uitrusting afgerond.

Sy en haar verloofde, Taylor Kinney, het baie verlief gelyk op die rooi tapyt.

 

Lees ook