img_lady_gaga_september_cover_181742142509.jpg_article_singleimage
Het jy gehoor?

Lady Gaga spog met 4 haarkleure in net ’n paar dae

Lady Gaga is ’n ware verkleurmannetjie! Die Born This Way-sangeres het met 4 verskillende haarkleure in net ’n paar dae gespog. 

As jy kyk na die foto’s wat dié 28-jarige op sosiale media met haar mijoene aanhangers deel, is dit duidelik dat verandering haar enigste konstante is. Oor die afgelope paar dae was Gaga se hare swart, blond, rooi én bruin. Sy het ook met verskillende haarlengtes en -style rondgespeel.

Pruike, of haar eie hare? Met Lady Gaga weet jy nooit!

FOTO: Instagram  @ladygaga

FOTO: Instagram @ladygaga

#BalenciagaFW15

A photo posted by @ladygaga on

Martin Grant styled by @brandonvmaxwell A photo posted by @ladygaga on

FOTO: Instagram @ladygaga

FOTO: Instagram @ladygaga

Lees ook