FOTO: Instagram  leandiedurandt

FOTO: Instagram leandiedurandt

Het jy gehoor?

FOTO’S: Leandie du Randt se kombuistee

Die plaaslike glanspaar Leandie du Randt en Bouwer Bosch trou in November vanjaar, en voor die groot dag het familie en vriendinne haar met ’n kombuistee verras. 

So blessed met hartsmense dankie julle #kitchentea … Fanie ons het nie n foto saam nie @chantal_marx A photo posted by Leandie du Randt (@leandiedurandt) on

Bekende aktrises Hanna Grobler, Je-ani Swiegelaar, Anel Alexander en Rolanda Marais was deel van die feesvieringe.

 

Amazing vriendinne dankie julle vir ‘n great aand #kitchentea #bakemyday

 

A photo posted by Leandie du Randt (@leandiedurandt) on

Die gewese 7de Laan-aktrise Simoné Nortmann was ook teenwoordig: “Amper mev. Bosch! Dit is wonderlik om dit saam met jou te kan vier, Leandie,” het dié foto se onderskrif gelees.

 Behalwe koek en tee is die 27-jarige blondine ook met ’n spa-dag bederf.

Leandie en Bouwer het einde verlede jaar verloof geraak.

Lees ook