FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

FOTO’S: Melinda Bam en haar verloofde se romantiese vakansiefoto’s

Die voormalige Mej. SA Melinda Bam en haar verloofde, die voormalige Mnr. SA Adriaan Bergh, het omtrent lekker vakansie gehou.

Melinda het dié foto’s van hul vakansie op haar Instagram-blad gedeel.

Wynproe, piekniek en pret by Durbanville se wynplase

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Pret op die strand

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Toeris in jou eie land

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram