• Marika Bresler

    Al die vroue is pragtig, Tana het sterk kompetisie gehad, maar sy is baie mooi en moet dit baie geniet om op die voorblad te verskyn. Eendag kan sy dit vir haar kleinkinders wys, en dan sal hulle kan sien hoe mooi was ouma toe sy jonk was.

  • Antilisia Van Wyk

    Almal die finaliste is baie mooi, Geluk Tana, Johanna baie geluk aan jou ook as inspirasie wenner. jys my wenner. xoxoxo

  • Hyla

    Sjoe, dit is n pragtige klomp vroue bymekaar…… dink beslis SA vroue is van die mooistes ter wereld.

  • Nadia

    Die finaliste is almal pragtig en regtig almal natuurlik mooi sonder om aangeplak te lyk!

  • Liska Visser

    Germa, jy is stunning! Ons is so trots op jou