FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Het jy gehoor?

FOTO’S: Mense betaal groot geld om soos dié bekendes te lyk

The New York Times se T Magazine het gister berig oor die mees algemene plastiese chirurgie-prosedures. Talle mense ondergaan ook deesdae prosedures om soos dié glanspersoonlikhede te lyk. 

Volgens die Hollywood-chirurg Paul Nassif is dié vyf sterre se liggaamsdele bo-aan talle vroue se wenslysie.

Werklikheidster Kim Kardashian: Boude

Kim Kardashian

Model en aktrise Olivia Munn: Oë

olivia munn

Aktrise Scarlett Johansson: Lippe

scarlett

Aktrise Kate Bosworth: Ken

Kate Bosworth

Die hertogin van Cambridge, Kate Middleton: Neus

kate middleton

Interessante feite

1. Slegs 13% van prosedures word op mans gedoen.

2. $2 475 908 568: Die bedrag wat Amerikaners vir botox opgedok het in 2014.

3. In dié lande vind die meeste plastiese chirurgie-prosedures plaas:

  1. Suid-Korea
  2. Griekeland
  3. Italië
  4. Amerika
  5. Colombië

4. Gewildste prosedures onder vroue:

  • 19-34: borsvergrotings
  • 35-64: liposuiging
  • 65 en ouer: ontrimpelings

Bron: T Magazine

Lees ook