FOTO:  minkivanderwesthuizen

FOTO: minkivanderwesthuizen

Het jy gehoor?

FOTO’S: Minki en Jessica Simpson pronk met hul pragkinders

Plaaslike en internasionale bekendes pronk graag met hul kroos op sosiale media. Minki van der Westhuizen en Jessica Simpson is geen uitsondering nie. 

Minki en haar dogters, Katerien en Elise, is glad nie skaam vir die kamera nie.

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

Sy het ook dié skattige foto’s van die ousus en kleinsus gedeel.

Wanneer ousus Katerien nie koekies eet nie, dans sy graag.

Jessica Simpson se dogter, Maxwell Drew Johnson, raak glo te vinnig groot: “My Maxi Drew is drie. Ek wil dit nie glo nie,” het die sangeres en aktrise op haar Instagram-blad geskryf. 

Danksy Maxwell se liefde vir haar ma se lipglans, gaan Jessica haar laai verskuif: “Sy vat al my gunstelinge,” het Jessica geskryf.

FOTO: Instagram  jessicasimpson

FOTO: Instagram jessicasimpson

Lees ook