FOTO: Instagram  minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

Het jy gehoor?

FOTO’S: Minki van der Westhuizen hou vakansie in Spanje

Terwyl die meeste van ons bibber van die koue, geniet Minki van der Westhuizen en haar gesin tans Spanje se son, see en sand! Kyk net na die pragtige foto’s wat dié glanspersoonlikheid op haar Instagram-blad gedeel het. 

Minki en haar man, die rugbyspeler Ernst Joubert, is duidelik dolverlief.

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

Die paartjie het skemerkelkies in L’Ampolla aan Spanje se ooskus geniet. Hulle is ook op die strand afgeneem.

Terwyl Ernst en Katerien in die water baljaar het, het hul jongste, Elise, ’n uiltjie geknip.

Die vroue glimlag vir die kamera in Cambrils. Hier staan Minki by haar dogters en albei hul oumas.

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram minkivanderwesthuizen

Lees ook