FOTO: Instagram  roz_kelly

FOTO: Instagram roz_kelly

Het jy gehoor?

FOTO’S: Morné Morkel en JP Duminy se vroue wys hul baba-magies

Die Proteas se Morné Morkel en JP Duminy het meer gemeen as die feit dat dié twee albei links kolf. Hul vroue spog ook elkeen met ‘n groeiende babamagie!

Morné se vrou, Roz Kelly, is nie skaam om met haar bababoep op die strand te pronk nie. Sy het dié foto op haar Instagram-blad gedeel.

A photo posted by Roz Kelly Morkel (@roz_kelly) on

Dié Australiese nuusleser en sport-omroeper het verlede Desember met Morné getrou

A photo posted by Roz Kelly Morkel (@roz_kelly) on

 

JP en Sue is al sewe jaar getroud. Sy beskryf haar eerste swangerskap as “die grootse wonderwerk”. 

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Hoewel sy al vyf maande swanger is, lyk sy steeds goed in noupassende klere.

A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Lees ook