FOTO: Instagram  roz.kelly.morkel

FOTO: Instagram roz.kelly.morkel

Het jy gehoor?

FOTO’S: Morné Morkel en sy swanger vrou hou vakansie in Mauritius

Die Protea-bouler Morné Morkel en sy vrou, Roz Kelly, hou tans babymoon (die laaste vakansie voor ’n paartjie se baba gebore word) in Mauritius. Hulle het heelwat van hul foto’s op sosiale media gedeel. 

Hulle het uit die Suid-Afrikaanse winter ontsnap en geniet die see en son op dié tropiese eiland voordat hul eersteling baie van hul tyd in beslag gaan neem.

FOTO: Instagram  roz.kelly.morkel

FOTO: Instagram roz.kelly.morkel

En dit lyk omtrent of dié twee hul laaste alleen-tydjie geniet!

Roz het met haar groeiende baba-magie op die strand gepronk. “Dit lyk asof iemand te veel by die buffet geëet het,” het sy skertsend by een van haar foto’s geskryf.

FOTO: Instagram  roz.kelly.morkel

FOTO: Instagram roz.kelly.morkel

FOTO: Instagram roz.kelly.morkel

FOTO: Instagram roz.kelly.morkel

Dié paartjie het verlede Desember getrou.

Lees nou