FOTO: Instagram  mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Het jy gehoor?

FOTO’S: Morné Steyn se Jóvan een van die dae ouboet!

Twee is beter as een! Rugbyspeler Morné Steyn en sy vrou, Christelle, spog een van die dae met nóg ’n bulletjie.

Die paartjie se eersteling, Jóvan (byna 3), is duidelik opgewonde om ouboet te wees.

FOTO: Instagram mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Morné het die nuus op sosiale media bekend gemaak toe hy die foto hieronder met sy meer as 28 000 Instagram-volgelinge gedeel het.

“Ja, daar is ’n tweede seun op pad. Ons is só geseënd,” het die onderskrif gelees.

FOTO: Instagram  mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Vroulief Christelle se baba-magie was duidelik sigbaar toe die gesin vroeër dié maand gaan fliek het.

FOTO: Instagram  mornesteyn

FOTO: Instagram mornesteyn

Lyk my daar is iets in die water, want dié plaaslike sportmanne se vroue is óók swanger: AB de VilliersMorné Morkel én JP Duminy

Lees nou