nicholis louw
Het jy gehoor?

FOTO’S: Nicholis Louw se dogtertjie, Miané

Die gewilde Afrikaanse sanger Nicholis Louw het op 22 September op Facebook die nuus gedeel dat hul dogtertjie, Miané, ’n maand vantevore gebore is. Sy het haar opwagting nege weke vroeër gemaak as wat hulle aanvanklik gedink het.

Sy is môre twee maande oud en sy is sterk en gesond. Nicholis se vrou, Denise, het dié foto’s van haar op Instagram-blad gedeel.

Hier is sy op twee weke toe hulle steeds in die sorgeenheid was

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Miané is vyf weke oud op die foto

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Denise het vanoggend dié foto gedeel waarin sy en Miané in die bed lê

A photo posted by Denise Louw (@denise.s_louw) on

Lees ook