Het jy gehoor?

FOTO’S: Ons nuwe Mej. Suid-Afrika, Ziphozakhe Zokufa

Ziphozakhe Zokufa (23), die eerste prinses in vanjaar se Mej. Suid-Afrika-wedstryd is pas as Mej. Suid-Afrika aangewys. Dít kom ná Rolene Strauss (amptelike Mej. Suid-Afrika 2014) die Mej. Wêreld-kroon ontvang het en sy die plaaslike een Zokufa moes oorhandig.

z1

Suzette van der Merwe, Melinda Bam, Mej. SA Ziphozakhe Zokufa, Claudia Henkel

z2

Ziphozakhe Zokufa

z3

Ziphozakhe Zokufa by haar familie

Weet dít van Ziphozakhe:

1. Sy kom oorspronklik van Port Elizabeth af
2. Sy studeer by AFDA in Kaapstad
3. As ‘n sanger het sy SA al internasionaal verteenwoordig
4. Haar gunsteling-kos is rare steak

Onthou ook!

roelne