Het jy gehoor?

FOTO’S: Op die rooi tapyt by die première van ‘Die Pro’

Die Pro is Suid-Afrika se heel eerste surf-fliek wat gebaseer is op die voorgeskrewe boek met dieselfde naam. 

Dit handel oor Tiaan en Yvette se reis om die dood van Dirkie, haar tweelingbroer en sy beste vriend, te verwerk. Hoe hulle probeer aangaan met hul lewens en hul liefde vir branderplankry herontdek.

Die akteurs in die fliek het Donderdagaand geskitter op die rooi tapyt by die première.

Hier is foto’s van die spoggerige geleentheid

Regisseur Andre Velts en sy vrou, Juanita.

Bennie Fourie, wat die rol van Herman vertolk, en sy meisie, Carmen Botma.

Bouwer Bosch sing die temalied, ''VLUG''.

Carl Pistorius en Almarie du Preez

Edwin van der Walt vertolk die manlike hoofrol, Tiaan.

Melissa en Hykie Berg

Alex Botha en Je-Ani Swiegelaar

David de Villiers en Nadia Beukes

Robbie Kruse

Ryno van Niekerk en Janina Oberholzer

Viljé Maritz (regs), wat die rol van Dirkie vertolk, en Jana Fischer.

Viljé Maritz (Dirkie), Edwin van der Walt (Tiaan) en Arno Greeff (Dustin).

Wynand Delport, die musiekregisseur, en sy vrou, Lindi.

Reine Swart (regs), wat die vroulike hoofrol van Yvette vertolk, en haar man, Xander.

Zeena Edwards

Lees ook