Diaan lyk nie meer so nie!
FOTO: SARIE

Diaan lyk nie meer so nie! FOTO: SARIE

Het jy gehoor?

FOTO’S: Pasgetroude Diaan (7de Laan se Paula) nou ’n brunet!

SARIE.com was gisteraand by die bekendstelling van aktrise Zetske van Pletzen se klerereeks in Johannesburg. Onder die bekende modelle wat Zetske se klere op die loopplank tot volle reg laat kom het, was die pasgetroude Diaan. Maar sy het haar blonde kapsel verruil en is nou brunet!

SARIE het verlede maand eksklusiewe foto’s van Diaan en Jody Abrahams se pragtige troue gepubliseer. (Kyk na van dié foto’s hier.) Sy was ’n pragtige blonde bruid, maar het onlangs haar hare bruin gekleur.

Diaan vertel aan SARIE-joernalis Gloria Cilliers dat sy ’n tydjie geneem het om aan haar nuwe hare gewoond te raak, maar sy is nou mal oor dié verandering. “A change is as good as a holiday,” sê die pasgetroude mev. Abrahams.

Hier is Diaan by die bekenstelling van Zetske se klerereeks:

FOTO: Gloria Cilliers

FOTO: Gloria Cilliers

FOTO: Gloria Cilliers

FOTO: Gloria Cilliers

FOTO: Gloria Cilliers

FOTO: Gloria Cilliers