1609575_450340531733615_717589943_n
Het jy gehoor?

FOTO’S: Pat Lambie trou

Springbokrugbyspeler Pat Lambie is Saterdag 18 Januarie met sy meisie, Kate Symons, getroud. Ballz Radio (hooffoto) en Craig Livingstone (wat die troue bygewoon het) het ’n foto van die geleentheid getwiet.

Kate het ’n graad in Menslike Beweegkunde en Pat het glo sy graad in Omgewingsbestuur pas voltooi.

BeZxW10CMAAdCyH

“Awesome wedding weekend – congrats @PatLambie #specialcouple #funtimes #magicalday

FOTO: Instagram (@bee_capriati)

FOTO: Instagram (@bee_capriati)

  • Helen Terblanche

    O pragtige rok, dankie tog iemand wat nie ook in afgesaagde “boobtube” rok getrou het nie, baie geluk!