FOTO: Pat is die nuwe gesig van Jockey

FOTO: Pat is die nuwe gesig van Jockey

Het jy gehoor?

FOTO’S: Pierre, Pat, of Jean?

 

Ons Springbokke is nie net van die beste rugbyspelers ter wêreld nie, maar van die mooistes ook. Dié manne vaar goed op die veld, maar ook in hul persoonlike lewens. As hulle nie die drieë inryg nie, wys hulle daai lywe voor die lens…

FOTO’S: Chad, Ryk of Roland?

Pat Lambie is aangewys as die nuwe gesig van Jockey (hooffoto). Pierre speel nog lekker met sy seuntjie, ook Pierre, én Jean het onlangs wéér pa geword. Hy is nou die haan onder die henne tussen sy vrou, Marlie, dogter Layli (foto onder) en baba Lana.

Wie is die sexyste Springbok?

Pierre Spies

FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Patrick Lambie

FOTO: Pat is die nuwe gesig van Jockey

FOTO: Pat is die nuwe gesig van Jockey

Jean de Villiers

FOTO: Minette de Villiers

FOTO: Minette de Villiers