FOTO: Twitter @Kurt Darren

FOTO: Twitter @Kurt Darren

Het jy gehoor?

FOTO’S: Plaaslike bekendes en hul kinders

Met sosiale media kan enigiemand hul intieme oomblikke met die wêreld deel. Kyk net na dié skattige foto’s van plaaslike bekendes met hul kinders by hulle in die bed.

 

Kurt Darren en Dunay van Heerden deel ’n spesiale oomblik saam met hul baba, Kyrah. (Hooffoto)

FOTO: Instagram @graemesmith49

FOTO: Instagram @graemesmith49

Volgens die voormalige Protea-kaptein Graeme Smith is die “beste oggende” wanneer hy saam met sy  kinders, Cadence (2) en Carter (1), wakker word. Graeme en hul ma, die sangeres Morgan Deane, is besig om te skei.

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

Model Lee-Ann Liebenberg poseer graag met haar oudste dogter, Gia.

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Dit is duidelik dat daar ’n hegte band tussen Minki van der Westhuizen en haar dogters, Katerien en Elise, is.

FOTO: Twitter @Bryan Habana

FOTO: Twitter @Bryan Habana

Rugbyspeler Bryan Habana en sy seun, Timothy, ondersteun saam die Stormers.

Lees ook