FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Plaaslike bekendes in hul kinderdae

Suid-Afrikaanse akteurs, sangers en modelle neem graag deel aan #throwbackthursdays en #flashbackfridays op sosiale media. Kyk net na dié skattige foto’s uit hul kinderdae.

Mej. Wêreld, Rolene Strauss, as dogtertjie saam met haar beeldskone ma.

Die aktrise Zetske van Pletzen in graad 1.  

Hier is my ‘back to school’ foto. Graad 1. Dankie tog ek het in my ore ingegroei!! A photo posted by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

Voormalige Mej. Suid-Afrika Vanessa Carreira saam met haar sussie Melanie.

7de Laan se Simoné Nortmann op haar eerste skooldag.  

First day at school, 1997. #tbt A photo posted by Simoné Nortmann (@simonenortmnn) on

Glanspersoonlikheid Leandi du Randt saam met haar troeteldiere, Kokkie en Snuffels.

 

Lees ook