Trevor Noah met Chrissy Teigen en  John Legend.  FOTO: Instagram  trevornoah

Trevor Noah met Chrissy Teigen en John Legend. FOTO: Instagram trevornoah

Het jy gehoor?

FOTO’S: Plaaslike bekendes met internasionale sterre

Heelwat plaaslike bekendes is vriende en word gereeld saam afgeneem. Soms neem hulle dit ’n stappie verder en verskyn op foto’s met internasionale sterre. 

Die komediant Trevor Noah neem later dié jaar oor as die nuwe The Daily Show-aanbieder. Daarom verbaas dit ons glad nie dat hy skouers skuur met Hollywood se A-lys-bekendes, soos Oscar-wenner Lupita Nyong’o, nie.

Trevor Noah met die Oscar-bekroonde aktrise LupitaNyongo. FOTO: Instagram  trevornoah

Trevor Noah met die Oscar-bekroonde aktrise Lupita Nyong’o. FOTO: Instagram @trevornoah

Die Afrikaanse sanger Arno Jordaan en sy vrou, Lizanie, het ’n paar jaar gelede vir Kim en Khloé Kardashian ontmoet.

FOTO: Instagram  lizaniejordaan

FOTO: Instagram lizaniejordaan

Die aktrise en sakevrou Annie Malan is, onder andere, met die akteur Antonio Banderas by vanjaar se Cannes-rolprentfees afgeneem.

annie en antonio

Die akteur Matt Damon en die oud-Springbokkaptein Francois Pienaar. Matt het die rol van Francois vertolk in die film Invictus, wat die verhaal van 1995 se Rugby-wêreldbekertoernooi vertel.

FOTO: Facebook Invictus

FOTO: Facebook Invictus

Lees nou