FOTO: Instagram 
sueduminy

FOTO: Instagram sueduminy

Het jy gehoor?

FOTO’S: Plaaslike bekendes oefen ná swangerskap

Gelukkig is die tyd verby waar daar van vroue verwag is om blitsvinnig hul swangerskapgewig te verloor. Nuwe ma’s fokus nie meer op vietse lywe nie, maar wil eerder gesond en vol energie wees. 

Dié plaaslike bekendes wys hoe belangrik (en lekker) dit is om ná hul swangerskappe oefening deel van hul roetine te maak ter wille van ’n gesonde lyf. Kyk hier na die foto’s wat hulle op sosiale media deel.

Die Protea JP Duminy se vrou, Sue, het twee maande gelede vir Isabella Hannah Duminy, verwelkom.

FOTO: Instagram  sueduminy

FOTO: Instagram
sueduminy

Die Protea-bouler Morné Morkel se vrou, Roz Kelly, maak hul baba, Arias Flynn, deel van haar oefenroetine.

Wanneer hulle nie stap nie, word daar gestrek. 

Die sanger Nicholis Louw en sy vrou, Denise, se eersteling, Miané Rosabella, is in Augustus gebore. Denise se pre- en post-babalyfie lyk nie baie verskillend nie.

Emo Adams se Michelle Gildenhuys het in Julie die lewe aan hul eersteling, Kader Zayn, geskenk. Sy het vinnig baie van haar swangerskapgewig verloor.

Lees ook

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting