FOTO: John Stillwell

FOTO: John Stillwell

Het jy gehoor?

FOTO’s: Prins George en prinses Charlotte se gesinsvakansie

Hulle het vir die eerste keer as gesin van vier in die Franse Alpe gaan vakansie hou. Prins William en Kate, die hertogin van Cambridge, het oulike foto’s van hul gesin gedeel. Maar ons kon nie glo hoe groot prins George en prinses Charlotte geword het nie!

Prinses Charlotte is maar net 9 maande oud en het reeds ’n lipstiffiekleur wat na haar genoem is! Die bekende ontwerper Marc Jacobs het verlede week onthul die nuutste kleur in sy Le Marc Lip Crème-lipstiffiereeks heet Charlotte.

Die kleine prinses het baie gelukkig in haar trotse pa se arms gerus.

 

Dit lyk of die gesin ’n heerlike tyd in die sneeu gehad het!

Lees nou