FOTO:  Popsugar

FOTO: Popsugar

Het jy gehoor?

FOTO’S: Prins George spandeer tyd saam met Ouma Middleton

Carole Middleton het verlede week haar kleinseun, prins George, na die Bucklebury plaaspark in Berkshire geneem vir die middag, berig Popsugar. 

Die twee het bypassende groen truie gedra en sy het hom op haar skouers gedra.

Grandma Middleton took Prince George to a park near the Middleton home last week. Photo courtesy of PopSugar

A photo posted by Kate Middleton (@hrhtheduchessofcambridge) on

George was die afgelope tyd baie in die nuus. Nie net het hy ouboet geword vir prinses Charlotte op 2 Mei nie, maar hy het ook ’n paar weke gelede sy eerste balkonverskyning gemaak met die jaarlikse vaandelparade. Kort daarna het hy ook al wat ’n hart is gesteel toe hy en Kate prins William se polo-wedstryd ondersteun het.

Prins George se amptelike Kersfoto's in 2014 FOTO: Ed Lane Fox/Kensington Paleis

Prins George se amptelike Kersfoto’s in 2014
FOTO: Ed Lane Fox/Kensington Paleis

Prins George vier op 22 Julie sy tweede verjaarsdag.

Bron: Popsugar

Lees ook