FOTO Gallo Images/Getty Images

FOTO Gallo Images/Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Prins Harry speel polo in die Kaap

Prins Harry is die afgelope week in Suider-Afrika (kyk na foto’s van Harry in Lesotho HIER) vir sy liefdadigheidsorganisasie Sentebale.

Harry het dié organisasie saam met prins Seeiso van Lesotho op die been gebring.

Harry het vandag polo ten bate van Sentebale op die Val de Vie-landgoed in die Paarl gespeel. Sy span het verloor en volgens die Twitter-blad Royal Central het Harry twee keer van sy perd af geval.

{