FOTO: Facebook  Palais Princier de Monaco - Prince's Palace of Monaco

FOTO: Facebook Palais Princier de Monaco - Prince's Palace of Monaco

Het jy gehoor?

FOTO’S: Prinses Charlene van Monaco se tweeling word 1

Prins Albert en prinses Charlene van Monaco se tweeling het Donderdag, 10 Desember, hul eerste verjaardag gevier.

Die paleis het dié nuus op hul amptelike Facebook-blad gedeel.

Van die land se skoolkinders was ook deel van prins Jacques en prinses Gabriella se feesviering. Die koninklike gesin het kaaskoek vir die kinders uitgedeel.

Volgens People het die klein prins die kollig gesteel toe hy voor die skare begin stap het.

Bronne: People en Hello!

Lees ook 

Lees hier vir meer inligting!

ZZZ