FOTO: Instagram  @sueduminy

FOTO: Instagram @sueduminy

Het jy gehoor?

FOTO’S: Proteas JP Duminy en Faf du Plessis span uit op eiland – en kyk hul sexy vroue!

Die Protea-sterre JP Duminy en Faf du Plessis het ná hul toer teen Sri Lanka besluit dis bietjie tyd om uit te span. Hulle en hul sexy vroue, Sue en Imari, geniet ’n eilandvakansie op die Maledive.

Die twee paartjies span behoorlik uit op dié eilande.

FOTO: Faf, Imari, JP en Imari

JP in sy stranddrag

JP en Sue

Sue kry ’n ongewone tan in dié unieke bikini


Faf en Imari lyk ontspanne

Nóg celebs se vakansiefoto’s op SARIE.com