Retief en Mischke toegegooi met kleurvolle konfetti FOTO: Twiiter @willemburger

Het jy gehoor?

FOTO’S: Sanger Retief Burger trou

Die bekende gospelsanger, prediker en outeur Retief Burger het die afgelope naweek met sy liefling, Isabel Mischke, getrou. Familie en vriende het dié pragtige foto’s van die boomryke plek op Dullstroom in Mpumalanga, die beeldskone bruid en gelukkige bruidegom gedeel.

Retief het vroeër vanjaar op Valentynsdag ’n ring aan Isabel (Bella) se vinger gesit en die paartjie het die afgelope Sondag voor die kansel gestaan. Die seremonie was vrolik en ontspanne en het in ’n bebosde amfiteater plaasgevind, met herfsblare onder die gaste se voete.

Willem, Retief se broer, en ’n paar ander vriende het dié foto’s van die mooi dag op sosiale media gedeel.

’n Beeldskone herfs-troue FOTO: Twiiter  @LennieMuller

’n Pragtige herfstroue
FOTO: Twiiter @LennieMuller

Retief en Bella FOTO: Instagram (@nicolematthee)

Retief en Bella
FOTO: Instagram (@nicolematthee)

Die paartjie se eerste soen as getroudes FOTO: Twiiter  @tiaanvdspuy

Die paartjie se eerste soen as getroudes
FOTO: Twiiter @tiaanvdspuy

Retief en Mischke toegegooi met kleurvolle konfetti FOTO: Twiiter  @willemburger

Retief en Mischke word met kleurvolle confetti gegooi
FOTO: Twiiter @willemburger

Die trou-venue FOTO: Twiiter  @willemburger</a

Die onthaalplek getooi in winterskleure
FOTO: Twiiter @willemburger

Retief en sy strooijonkers FOTO: Twiiter  @willemburger

Retief (tweede van links) en sy strooijonkers
FOTO: Twiiter @willemburger

Retief en sy strooijonkers FOTO: Twiiter  @willemburger

Retief (links) en sy strooijonkers
FOTO: Twiiter @willemburger

Agter die skerms by Retief en Bella se fotosessie FOTO: Instagram (@nicolematthee)

Agter die skerms by Retief en Bella se fotosessie
FOTO: Instagram (@nicolematthee)

Nóg bekendes se troues