Rolanda Marais in die Januarie 2014-uitgawe van SARIE
FOTO: Leana Clunies-Ross

Rolanda Marais in die Januarie 2014-uitgawe van SARIE FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

FOTO’S: Rolanda Marais se (baie) kort kapsel

“Ek is mal oor my kort hare,” is die eerste woorde wat Rolanda Marais oor haar nuwe kort blonde hare sê.

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Ons ken haar met haar lang donker lokke, maar vir haar rol in die nuwe fliek Johnny is nie dood nie het sy haar hare blond gekleur en kort gesny.

It’s Sunday.Let’s have some fun… @RevlonSa @eyewearboutique #pienk #lips

A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Die bekroonde dramaturg Christiaan Olwagen is in die regisseurstoel vir Johnny is nie dood nie. Dié fliek gaan oor studentevriende in die laat 1980’s en die invloed van die Voëlvry-beweging, militêre diensplig en die Grensoorlog op hulle.

Ons kan die prent na verwagting teen die einde van volgende jaar op die grootskerm sien. Rolanda speel weer teenoor Albert Pretorius. Dié twee was die afgelope tyd ’n kragtige duo op die verhoog in Seemeeu, waarvan Christiaan ook die regisseur is.

“Ek is mal hieroor, dit plaas aksent op my gesig. Ek voel liberated en vry. Dis so lekker. En jou hare groei mos terug.”

- Rolanda Marais

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Dit lyk nogal ʼn bietjie soos Robyn Wright, ek moet sê.

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images