FOTO: Facebook

Het jy gehoor?

FOTO’S: Rolene Strauss by Mej. Wêreld

Almal is opgewonde saam met Mej. SA Rolene Strauss wat tans in Londen is om SA by die Mej. Wêreld-kompetisie te teenwoordig. Sy deel foto’s van haar reis tot dusver.

Rolene is al vir sowat ’n week in Engeland waar sy saam met die skoonhede van ongeveer 125 ander lande voorberei vir die groot geleentheid wat op 14 Desember plaasvind.

En al die skoonhede word besig gehou – van fotosessies, tot oefensessies en onderhoude.

Hier is ’n paar van die foto’s wat sy op sosiale media van die oploop tot die groot dag gedeel het.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Volg Rolene se Mej. Wêreld-reis op haar Facebook-blad.

Hartseer nuus

Die Mej. Wêreld-kompetisie het op ’n hartseer noot begin toe Mej. Honduras en haar suster vermoor is. Dít het gebeur sowat 2 weke voordat die deelnemers na Brittanje moes reis.

Al die deelnemers het vir Mej. Honduras María José Alvarado ’n diens en fondsinsameling gehou. Die geld gaan glo aan ’n kinderhuis in Honduras geskenk word.

Kyk HIER na die foto’s van die diens.

Addisionele bron: Netwerk24

Lees ook