Het jy gehoor?

Foto’s: Romanz in Londen vir Olimpiese Spele-optrede

Dié geleentheid maak deel uit van hul toer om hul internasionale album in die Verenigde Koninkryk en Europa te bemark.

Hulle het vroeër ook die eer gehad om met die vertrek van die Olimpiese span die volkslied op die O.R. Tambo-lughawe te sing.

Vandag se geleentheid vind plaas by die span se verwelkoming deur Suid-Afrika se hoë kommissaris in Londen.

Hulle het ’n opwindende week en baie pret gehad in Londen:

[box:full:both:grey]

Hier is hul foto-album.

[/box]

 Gereed vir Londen by die lughawe Gereed vir Londen by die lughawe.
 Hier sing Romanz vir die Suid-Afrikaanse Olimpiese span by O.R. Tambo lughawe. Hier sing Romanz vir die Suid-Afrikaanse Olimpiese span by die O.R. Tambo-lughawe.
 Saam met van die atlete by O.R.T.ambo lughawe in Johannesburg.  Saam met van die atlete by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg.
 Romanz voor die spesiale Olimpiese SAL vliegtuig.  Romanz by die SAA se spesiale Olimpiese vliegtuig.
 Die hotel waarin hulle tuisgaan in Londen.  Die hotel waar Romanz in Londen tuisgegaan het.
 Saam met Shayne Tward. Saam met Shayne Ward. Romanz het een van sy liedjies, Breathless, gesing op hul eerste album.
 In die teater waar hulle Les Misrables gaan kyk het. In die teater waar hulle Les Misérables gaan kyk het.
 Lieflike dag in Londen, Burgerd en André geniet die son.  ‘n Lieflike dag in Londen, en Burgerd en André geniet die son.
 In die trein na 'n vergadering by die Suid-Afrikaanse ambasade. In die trein op pad na ‘n vergadering by die Suid-Afrikaanse ambasade.
 Hier oefen hulle vir die optrede by Suid-Afrika se Hoë Kommisariaat. Hier oefen hulle vir die optrede by Suid-Afrika se hoë kommissariaat in Suid-Afrika Huis.
 Romanz het na die Formule een gaan kyk en wou graag dié kar "leen" om Londen se strate rooi te verf. Romanz het na die Formule Een gaan kyk en wou graag dié kar “leen” om Londen se strate rooi te verf.
  By die BBC waar hulle ‘n radio-onderhoud gedoen het waarna letterlik miljoene mense geluister het.