Deon Fourie en sy vrou, Jean-Marie  FOTO: Instagram

Deon Fourie en sy vrou, Jean-Marie FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

FOTO’S: Rugbyspeler Deon Fourie se troudag

Die WP-rugbykaptein en Stormers-voorspeler, Deon Fourie, het die afgelope naweek met sy geliefde Jean-Marie getrou …

Die paartjie het die afgelope naweek getrou en hul goeie vriende, die Springbok Schalk Burger en sy vrou Michele, het saam met hulle gevier. Michele het dié kosbare foto’s van hul groot dag op haar Instagram-blad gedeel.

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Dié paartjie is in Mei verlede jaar verloof. Deon het vanuit hul hotelkamer waar hulle wittebrood hou, getwiet hoe opgewonde hy is dat hulle nou meneer en mevrou is.

Deon Fourie Jean-Marie Jansen van Vuuren