Nicola, Evangeline en Enya FOTO: Instagram @nicbrey

Het jy gehoor?

FOTO’S: SA model Nicola Breytenbach se lewe in New York

Die SA model Nicola Breytenbach woon al ’n rukkie in New York saam met haar man, Ben Steiner.

Nicola is die trotse ma van twee pragtige dogtertjies, Evangeline en Enya, en dié twee is net so pragtig soos hul bekende ma. Hier is foto’s van hul lewe in New York:

FOTO: Instagram  @nicbrey

FOTO: Instagram @nicbrey

Nicola, Evangeline en Enya met vakansie FOTO: Instagram  @nicbrey

Nicola, Evangeline en Enya met vakansie
FOTO: Instagram @nicbrey

Lees nou