FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

Het jy gehoor?

FOTO’S: SA model se gesinsvakansie in Thailand

Die Suid-Afrikaanse model Lee-Ann Liebenberg hou op die oomblik vakansie in Thailand saam met haar man, Nicky van der Walt en hul dogters, Gia en Gabrielle.

Dit lyk of Lee-Ann en Nicky ’n wonderlike tyd het saam met Gia (3) en baba Gabrielle, wat byna twee maande oud is. Klein Bella, soos hulle na Gabrielle verwys, het selfs tydens hul tyd by dié vakansie-bestemming vir die eerste keer geglimlag!

Lee-Ann het dié foto’s van die gesin se vakansie in onder meer Phuket en die eiland Phi-Phi op Instagram gedeel.

Kyk net hoe eksoties! Lee-Ann en Gia lê by ’n tier …

Kyk hier na nóg van die gesin se vakansiefoto’s

FOTO: Instagram  @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram  @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram  @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram  @leeann_liebenberg

FOTO: Instagram @leeann_liebenberg

Wat is jóú gunsteling-vakansiebestemming? Lewer kommentaar hier of op SARIE se Facebook– of Twitter-blad