Photo on 2014-08-05 at 10.18 PM #4
Het jy gehoor?

FOTO’S: SARIE se 65ste verjaardag

SARIE het haar 65ste verjaardag met ‘n SARIE karamel-partytjie in die Kaapse kantoor gevier. Kokkedoor-wenner Johnny Hamman het ‘n viergangmaal gekook en talle bekende het dié glansgeleentheid bygewoon. Anna-Mart van der Merwe, Emo Adams, Amy Kleinhans-Curd, Deon Lotz, Sandra Prinsloo, koskenners Errieda du Toit en Hetta van Deventer, radio-omroepers Martelize Brink en Tracey Lange, Pedro Kruger, Marion Holm was van die bekendes by die lang tafel.

Die karamel-tema vier SARIE karamel wat nóú op die rak is – TEKEN hier in.

karamelblock

Kyk Donderdag 14 Augustus 2014 Bravo! op kykNET vir ‘n insetsel van dié partytjie.

Kyk na al die FOTO’S

Photo on 2014-08-05 at 10.18 PM #4 Photo on 2014-08-05 at 10.13 PM #2 Photo on 2014-08-05 at 10.11 PM #2 Photo on 2014-08-05 at 10.08 PM #2 20140805_221835 20140805_221827 20140805_172602 20140805_172514 20140805_171518 _MG_0644 _MG_0639 _MG_0627 _MG_0596 _MG_0584

_MG_0581 B&W _MG_0541 _MG_0539 _MG_0530 _MG_0526 _MG_0516 _MG_0512
_MG_0499 _MG_0499 copy B&W _MG_0497 _MG_0493 _MG_0490 _MG_0488 _MG_0487 _MG_0485 _MG_0484 _MG_0481 _MG_0480 _MG_0479 _MG_0478

Dankie aan al die borge wat dié aand moontlik gemaak het: Du Toitskloof-wyne, My Bro Tie-strikdasse, Clarins, NB-uitgewers, Nespresso en Johnny Hamman van Slippery Spoon.

ONTHOU! Jou SARIE karamel is nou op die rak teen R40

karamelblock