Het jy gehoor?

FOTO’S: SARIE Voorbladgesig 2014 gala-aand

Die twee SARIE Voorbladgesig 2014-wenners – uit  byna 12 000 inskrywings – is gisteraand, 9 September, by die Atterbury-teater bekend gemaak.   

Die 21-jarige Monique Sutherland van Westonaria is as ons SARIE Voorbladgesig-wenner in die eerste kategorie (18 – 30 jaar) aangewys. Ninette Theron (43) van Parkhurst is die wenner in kategorie 2 (31+). Lees meer oor dié twee vroue HIER.

En dit is Monique wat op ons Oktober-uitgawe se voorblad pronk. Baie geluk, Monique!

Kyk hier na foto’s van dié glansgeleentheid. (Alle foto’s: Phyllis Green, SARIE).

SARIE se redakteur, Michélle van Breda, en die wenners van SARIE Voorbladgesig 2014 Monique Sutherland (links) en Ninette Theron (regs)

SARIE se redakteur, Michélle van Breda, en die wenners van SARIE Voorbladgesig 2014, Monique Sutherland (links) en Ninette Theron (regs)

 

Baie dankie aan ons borge, Revlon, Samsung, Clicks en spree wat die SARIE Voorbladgesig 2014-veldtog en die gala-aand onvergeetlik gemaak het.

Kurt Darren en sy vrou, Dunay, is opgewonde vir hul eersteling se koms

Kurt Darren en sy vrou, Dunay, is opgewonde oor hul eersteling se koms

Ons vorige Voorbladgesig-wenners, Marike, Tana en Alri saam met Kurt Darren

Ons vorige Voorbladgesig-wenners, Marike, Tana en Alri, saam met Kurt Darren

Die vorige SARIE voorbladgesig-wenners saam met hul ma's

Die vorige SARIE Voorbladgesig-wenners saam met hul ma’s

Monique Sutherland op die rooi tapyt vóór sy geweet het sy het gewen

Monique Sutherland op die rooi tapyt vóór sy geweet het sy is die wenner

SARIE se redakteur, Michélle van Breda, en Adele du Plessis van Revlon

SARIE se redakteur, Michélle van Breda, en Adele du Plessis van REVLON

Die Revlon-span besig om ons gaste nóg mooier te maak

Die REVLON-span besig om ons gaste nóg mooier te maak

Charlize Berg

Charlize Berg

Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld


Die vele uitrustings van seremoniemeester Elma Smit

IMG_3887

Die meeste van die top-10 finaliste, geklee deur spree, saam met Michélle

Die meeste van die top-10 finaliste, geklee deur Spree, saam met Michélle

Michélle (middel) en die vorige SARIE Voorbladgesig-wenners, Tana Ferreira, Alrie Velleman, Marike Nel. Voor links is Monique en regs Ninette

Michélle (middel) en die vorige SARIE Voorbladgesig-wenners, Tana Ferreira, Alrie Velleman, Marike Nel. Voor links is Monique en regs Ninette

Michélle en die wenner, Monique Sutherland

Michélle en die wenner, Monique Sutherland

Michélle en die naaswenner, Ninette Theron

Michélle en die naaswenner, Ninette Theron

 Baie dankie aan ons borge, REVLON, Samsung, Clicks en spree wat die SARIE Voorbladgesig 2014-veldtog en die gala-aand onvergeetlik gemaak het.

Monique en Ninette blaai saam met Michélle deur die Oktober-uitgawe van SARIE

Monique en Ninette blaai saam met Michélle deur die Oktober-uitgawe van SARIE