FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

FOTO’S: Schalk en Michele vier huweliksherdenking in Engeland

Springbok Schalk Burger en sy vrou vier vandag hul tweede huweliksherdenking in Engeland waar Schalk verlede Saterdag, 30 November, vir die uitnodigingspan Barbarians teen Fidji uitgedraf het.

Dié paartjie het nadat Schalk Saterdag op Twickenham gespeel het, aangebly in Engeland. Hul eersteling, ook Schalk, het by die huis agtergebly, maar nie sonder ’n traan of twee van ma nie. Sy het dié foto van klein Schalk op haar Instagram-blad gedeel met die onderskrif: “Hoe kan ek dié gesiggie by die huis los?”

FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Die paartjie is twee jaar gelede getroud (kyk na die ekslusiewe trouvideo’s hier), en het Augustus verlede jaar vir klein Schalk – die sewende geslag Schalk Burger – verwelkom. Michele het onlangs aangekondig dat sy weer swanger is.

Hier is foto’s van Schalk en Michele se Engeland-vakansie:

(klik op die foto om te vergroot)
FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Geluk, Schalk en Michele!

Michelle se mentgroen-broek

Dié skakering van groen is hoogmode dié somer. Die ligte kleur laat jou vel boonop bruiner vertoon! Kry jou ment-kleurige klere in die SARIE-winkel:

(Klik op die naam van die item om te koop, en op die foto om te vergroot)

Sabine Jeans (regs)

Blouse In Green (bo links), Pleather-trim Top In Green (bo regs) en Double-layered Sleeveless Top (onder)

Lace Shift Dress With Lining (links), Wasabi Dress (regs)