FOTO: Instagram @tanya_van_Graan

FOTO: Instagram @tanya_van_Graan

Het jy gehoor?

FOTO’S: Só kry dié plaaslike bekendes hul vietse lywe

Foto’s van hul plat magies en ferm arms het ons groen van jaloesie. Só kry dié plaaslike bekendes hul vietse lywe …  

Dit laat ons tog bietjie beter voel om te sien dat dié vroue nie met six packs gebore is nie, maar dat hulle ook moet sweet vir hul slanke lywe.

Karlien, Leandie, Tanya, Sue, Melinda en Aletté deel hul oefeninge op sosiale media. 

Karlien van Jaarsveld is nie bang om te oefen nie.

#iworkout #SportsMaxSA #TONEMAX

A video posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

Danksy Strictly Come Dancing het aktrise Leandie du Randt se lyf voor ons oë in dié van ’n gespierde danseres verander. 

  Thanks to OnPointPR for this shot from last night’s show #StrictlySA @brandonleriche #SokkieBokkie   A photo posted by Leandie du Randt (@leandiedurandt) on

Model Tanya van Graan lig haar vuiste en raak fisies. Boks is een van die maniere hoe sy fiks bly.

Thanks @baukept for the great workout!! @jackiewiese #BoxingBuddies #PointBreak

A photo posted by tanyavangraan (@tanyavangraan) on

As Sue nie haar man, die Protea-ster JP Duminy, langs die veld ondersteun nie, is die kanse goed dat sy oefen. 

Bom dia!! #exercise #rollerblading photo: Joey Reddy A photo posted by Sue Duminy (@sueduminy) on

Soms is twee beter as een

Die voormalige Mej. SA Melinda Bam en haar man, voormalige Mnr. SA Adriaan Bergh, bly fiks én doen hul deel vir liefdadigheid: dié twee het saam deelgeneem aan die Table Bay Charity Cycle Challenge.

@VirginActive_Sa @melindabam @adriaanberghsa #happy #happyeveractive #cycling   A photo posted by melindabam (@melindabam) on

Heinz en Aletté-Johanni Winckler oefen ook graag saam.

Lees ook