Het jy gehoor?

FOTO’S: Só lyk ’n hennepartytjie waarby Paris Hilton betrokke is

E! Online berig dat die sosiale vlinder Nicky Hilton (34) dié naweek ’n onvergeetlike hennepartytjie in Miami gehad het. Hoe dan anders, aangesien kleinsus Paris Hilton (31) betrokke was! 

FOTO: Instagram  parishilton

FOTO: Instagram parishilton

Nicky, Paris en haar strooimeisies het Vrydag begin kuier. Hulle het van die hoogtepunte op sosiale media gedeel.

 FOTO: Instagram  nickyhilton

Nicky, Paris en die ander strooimeisies FOTO: Instagram nickyhilton

water

FOTO: Instagram parishilton

FOTO: Instagram parishilton

Nicky en James Rothschild sal op 10 Julie 2015 ewig trou aan mekaar beloof. Dié swierige geleentheid sal by die Kensington-paleis plaasvind.

paris hilton 

Bron: E! Online

Lees ook