FOTO: Getty Images/ Gallo Images

FOTO: Getty Images/ Gallo Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Só ondersteun Prins William en Harry die rugby

Ons het verlede week berig dat prins William en sy broer, Harry, verskillende rugbyspanne ondersteun tydens die Rugbywêreldbeker-toernooi. Kyk hier na hul reaksies toe dié spanne die afgelope naweek teen mekaar gespeel het.

William is een van die beskermhere van die Walliese Rugbyunie, daarom ondersteun hy die Drake. Harry is bankvas agter die Rose van Engeland.

Wallis het as oorwinnaars uit die stryd getree en die koninklike broers het gewys hulle het goeie sportmangees.

Kate het ook opgewonde geraak

 Lees ook