FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Sofia Vergara en Jessica Simpson hou partytjie!

Modern Family se skreeusnaakse Sofia Vergara en die sangeres Jessica Simpson het albei oor die naweek ’n jaar ouer geword en beslis nie die geleentheid verby laat gaan om fees te vier nie. 

Sofia (43) het ’n familie-ete gehou. Daar was ook ’n Mexikaanse musiekgroep wat haar gaste vermaak het.

FOTO: Instagram sofiavergara

FOTO: Instagram sofiavergara

Op een foto staan Sofia saam met haar verloofde, Joe Manganiellowaarby sy geskryf het: “Veels geluk aan my!”

FOTO: Instagram  sofiavergara

FOTO: Instagram sofiavergara

Hier dra Sofia een van haar geskenke: ’n T-hemp waarop haar verloofde hemploos poseer.

 sofiavergara

FOTO: Instagram sofiavergara

As jy so na dié foto’s kyk was Jessica se spesiale dag ook onvergeetlik.

Die 35-jarige blondine het ’n foto van haarself gedeel waar sy ’n kopstuk dra.

 jessicasimpson

FOTO: Instagram jessicasimpson

Die ster se beste vriendin, Nicole Chavez, het weer op haar beurt ’n foto op sosiale media geplaas waar hulle dans. “Dancing Queens,” lees die foto se gepaste onderskrif.

 nicolechavezstyle

FOTO: Instagram nicolechavezstyle

Lees ook