FOTO: 
joemanganiello

FOTO: joemanganiello

Het jy gehoor?

FOTO’S: Sofía Vergara en Joe Manganiello se eiland-wittebrood

See, sand en twee sexy lywe … Die pasgetroude akteurspaar Sofía Vergara en Joe Manganiello het foto’s van hul eiland-wittebrood op sosiale media gedeel.

Joe het dit as die “beste vakansie” van sy lewe beskryf. “Ons sal nooit dié plek vergeet nie,” het Sofía gesê.

I cannot thank @RealRobertEarl enough for the best vacation of my life! #ParrotCay! A photo posted by Joe Manganiello (@joemanganiello) on

Hulle hou vakansie by die luukse oord Parrot Cay op die Turks-en-Caicos-eilande.

“Wittebrood,” het Sofia onder dié foto geskryf waar sy op die strand lê en kyk hoe haar man swem.

Honeymoon

A photo posted by Sofia Vergara (@sofiavergara) on

Volgens Daily Mail sal dié luukse eilandverblyf jou per aand sowat $5 000 (meer as R72 000) uit die sak jaag.

Sofía en Joe het op 22 November getrou.

Bronne: E! News en Daily Mail 

Lees ook 

ZZZ

Lees meer hier!