FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

FOTO’S: Sorina “Die Flooze” Erasmus se baba-magie op 8 maande

Bekende Afrikaanse sangeres Sorina Erasmus, beter bekend as die Flooze, is reeds 8 maande swanger. Sy en haar man, Braam, verwag ’n seuntjie en omdat hulle baie tradisie-vas is gaan hul seuntjie die vierde geslag Braam Riekert wees.

Sy het dié foto’s vandag op haar Facebook-blad gedeel.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Dié foto’s is op haar skoonpa se sonneblomplaas geneem. Sy het by dié foto’s geskryf:

Dankie ewige Here! Ons bid steeds elke oomblik vir U genade oor hierdie bondeltjie liefde wat U ragfyn aanmekaar weef.

Kyk HIER na haar swangerskap-fotosessie.