FOTO: Clinton Lubbe

FOTO: Clinton Lubbe

Het jy gehoor?

FOTO’S: Sorina “die Flooze” se swangerskap-fotosessie

Bekende Afrikaanse sangeres Sorina Erasmus, beter bekend as die Flooze, is reeds 7 maande swanger. Sy en haar man, Braam, verwag ’n seuntjie en omdat hulle baie tradisie-vas is gaan hul seuntjie die vierde geslag Braam Riekert wees.

Sy het hul eerste “gesins”-foto’s op haar Facebook-blad gedeel.

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Sorina se babamaag op 6 maande

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook