Het jy gehoor?

Foto’s: Soveel bekendes trou in 2011, Graeme Smith is volgende

Volgens Channel24 gaan hulle in die Suikerbossie-restaurant in Houtbaai ewige trou beloof. Morgan het op haar Twitter-blad geskryf dat die gaste al vanaf Woensdag in Kaapstad aangekom het vir die troue. Lede van haar familie en nabye vriende van haar sal van Ierland af reis om die troue by te woon.

Daar trou omtrent baie paartjies vanjaar, kyk net wie het ook in 2011 afgehaak:

Prins William en Kate Middleton  Kate Middleton en prins William
 Reese Witherspoon en Jim Toth Reese Witherspoon en Jim Toth
 Luisana Lopilato en Michael Buble Michael Buble en Luisana Lopilato
  Charlene Wittstock en prins Albert
 Ryan Piers Williams en America Ferrera America Ferrera en Ryan Piers Williams
 Jamie Hince en Kate Moss Kate Moss en Jamie Hince
  Bobby en Annetjie van Jaarsveld
 Dunay Nortjé en Kurt Darren Kurt Darren en Dunay Nortjé

Ander bekendes wat ook verloof is en later vanjaar trou, is die glanspaartjie Zetske van Pletzen en Altus Theart, die nuwe Boer soek ‘n vrou-aanbieder, Angelique Gerber, sanger Arno Jordaan, Springbok Schalk Burger en realiteitster Kim Kardashian.

  • annamarie boshoff

    Moenie vergeet van Sean Else en
    Carla Halgryn nie.

  • Janette du Toit

    En Ricus Nel en Liza Bronner is ook verloof….

  • sandra

    is dit so belangrik of die v.i.p’s trou? belangriker is dat hulle aan mekaar getrou is endaar lyk die prentjie maar taamlik vaal!

  • Linda

    Sandra, ek dink as meer mense in hulle harte seenwense oor hierdie couples uitspreek, sal die huwelike dalk meer hou? voor hulle trou gis die wereld al of dit gaan hou?!!! a nee a…. miskien moet ons ONS attitudes teenoor hierdie huwelike verander? wat ons met woorde en gedagtes saai is die oes wat op ons eie land opkom :)) so kom ons maak dit positief?

  • elizabeth

    ai kate and wiliam joure wedding was of the edge i want to have a wedding like that and u blown all of us away and we have no words 2 diskrib iit it was buetiful

  • just click the up coming internet site

    Greetings! I know this is kinda off topic but I’d figured I’d ask. Would you be interested in exchanging links or maybe guest writing a blog article or vice-versa? My site covers a lot of the same subjects as yours and I think we could greatly benefit from each other. If you might be interested feel free to shoot me an e-mail. I look forward to hearing from you! Superb blog by the way!| just click the up coming internet site http://sdkfsdklfskdlflsd.com