Steve Hofmeyr
Het jy gehoor?

FOTO’S: Steve Hofmeyr kuier in Amerika

 

Sanger Steve Hofmeyr het onlangs deur Kanada en Amerika getoer en hy was omtrent besig met optredes! Hier is foto’s van sy toer.

 

 

Steve by die Niagara-watervalle in Ontario FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Steve by die Niagara-watervalle in Ontario
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Boerekos in Toronto FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Boerekos in Toronto
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

'n Foto van die verhoog in Toronto FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

‘n Foto van die verhoog in Toronto
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Aanhangers in Vancouver FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Aanhangers in Vancouver
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

En die gehoor in Vancouver ...  FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

En die gehoor in Vancouver …
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Jong aanhangers in Vancouver het foto’s van hul eerste ontmoeting met “oom Steve” saamgebring.

FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Steve deel handtekeninge uit in Vancouver FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Steve deel handtekeninge uit in Vancouver
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Middagete saam met Suid-Afrikaners in Kanada FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Middagete saam met Suid-Afrikaners in Kanada
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Fietsrit in Vancouver FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Fietsrit in Vancouver
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

En ná Kanada het Steve Amerika besoek.

Steve bewonder die argitektuur in Chicago FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Steve bewonder die argitektuur in Chicago
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Steve kuier saam met die musikant van die Tattoo Billy band FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Steve kuier saam met die musikant Ed van die Tattoo Billy Band
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Die gehoor in Chicago - kyk die WP-trui!  FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Die gehoor in Chicago – kyk die WP-trui!
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Langs die see in Miama FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Langs die see in Miami
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Steve span uit in Fort Lauderdale FOTO:  Facebook

Steve span uit in Fort Lauderdale
FOTO: Facebook

Steve saam met die Senegalese Ousmane Ndoye wat 3 boeke geskryf het terwyl hy 'n taxi-bestuurder is  FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Saam met die Senegalese Ousmane N’Doye wat 3 boeke geskryf het terwyl hy ‘n taxi-bestuurder is
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Die gehoor in Denver met 'n Blou Bul-ondersteuner in die voorste ry FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Die gehoor in Denver, met ‘n Blou Bul-ondersteuner in die voorste ry
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Langarmdans in Atlanta!  FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Langarmdans in Atlanta!
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Die polisie in Texas maak grappe met Steve

Al die taxi's in New York FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Al die taxi’s in New York
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Die gehoor in New York FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

Die gehoor in New York
FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

'n Collage van sy New York-hoogtepunte FOTO:  Facebook

‘n Collage van sy New York-hoogtepunte FOTO: Facebook

 

Vroulief Janine het by die huis gebly en sommer baie na haar man verlang.

Steve keer vandag terug en tree by die Innibos-kunstefees op.

Hier onder is die roete van sy toer wat hy op 17 Junie afgeskop het.

FOTO: Twitter  @steve_hofmeyr

FOTO: Twitter @steve_hofmeyr

Nóg oor Steve Hofmeyr op SARIE.com