Het jy gehoor?

FOTO’S: Theuns, Bobby en Arno met grimering….

Die sangers van Afrikaans is Groot het op die laaste aand van hul Kaapse vertoning hul gesigte ná die tyd geverf.

Arno Jordaan het vir Theuns, Steve en Bobby afgeneem waar hulle swart lipstiffie en ooggrimering gedra het. Ons het hulle amper nie herken nie!

bobby

Arno Jordaan en Bobby van Jaarsveld

steve

Steve Hofmeyr en Arno Jordaan

theuns

Arno Jordaan en Theuns Jordaan