FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Nicole Kidman en Jennifer Love Hewitt kleur hul hare

Die blondine Nicole Kidman het haar hare bruin gekleur en die brunet Jennifer Love Hewitt is nou ’n blondine – wat dink jy van hul nuwe voorkomste?

Nicole Kidman

Rooikop of blond, Nicole se hare pas pragtig by haar ligte gelaat. Maar dié 46-jarige aktrise het nou haar hare bruin gekleur vir ’n rol in die nuwe fliek Strangerland.

Dié film word in Nicole se tuisland, Australië, geskiet. Die webtuiste Just Jared het foto’s op die stel van dié film bekom.

Kyk na nóg foto’s HIER.

Kyk hier na Nicole se nuwe Jimmy Choo-veldtog

Jennifer Love Hewitt

FOTO: Instagram @jenniferlovehewitt

FOTO: Instagram @jenniferlovehewitt

 

Dié 35-jarige aktrise en nuwe ma van baba Autumn het haar hare ligter gemaak vir die noordelike halfrond se somer. Jennifer het net 5 dae voordat Autumn gebore is, getrou het met haar Client List-medespeler Brian Hallisay, wat ook Autumn se pa is.

 

 

 

Jennifer het haar blonde kapsel vir die eerste keer op The Ellen DeGeneres Show gewys.

FOTO: Instagram @theellenshow

FOTO: Instagram @theellenshow

Kyk na nóg foto’s van Jennifer se ligter haarkleur HIER.

FOTO: Jennifer Love Hewitt in haar klerereeks vir A Pea in the Pod (A Pea in the Pod)

FOTO: Jennifer Love Hewitt in haar klerereeks vir A Pea in the Pod (A Pea in the Pod)

Jennifer het vroeër vanjaar ook haar eie swangerskap-klerereeks bekendgestel – lees meer hier.