FOTO: Instagram Monja Matfield

FOTO: Instagram Monja Matfield

Het jy gehoor?

FOTO’S: Victor Matfield en sy gesin se Wêreldbeker-avontuur

Die Springbokke het vanoggend in Suid-Afrika geland ná hul deelname die afgelope 6 weke aan die Wêreldbeker-rugbytoernooi in Engeland. 

Die Springbok-slot Victor Matfield se vrou, Monja, en hul drie dogters, Jaime (9), Giselle (5) en Tasmin (1) het hom in Engeland ondersteun. In dié tyd was hulle ook op ’n uitstappie na Disney World en die Eiffeltoring in Frankryk. Monja het foto’s van hul vakansie in Europa op haar Instagram-blad gedeel.

Kyk hier na die Matfield-gesin se reisfoto’s:

Die dogters is gereed vir die Wêreldbeker

Baie trots op ons pappa! # 4th WC #2003,2007,2011,2015.

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Jaime, Giselle en Tasmin by die afsien-geleentheid voor die Springbokke se vertrek na Engeland

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Monja het dié foto op Instagram gedeel nadat sy en die dogters veilig in Engeland geland het

Dié video wys hoeveel pret die kinders by Madame Tussauds, die bekende wasbeeld-museum in Londen, gehad het

Kyk net die mooi uitsig vanuit die London Eye!

 

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Victor het nie in die kragmeting teen die VSA gespeel nie en kon die wedstryd saam met sy gesin kyk

 

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Jaime en Giselle is gereed vir die wedstryd teen die VSA

Die gesin het ook die Disney World-pretpark in Frankryk besoek

 

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Giselle het die bekende Chipmunks daar ontmoet

Kyk net dié pragtige foto van die Matfield-gesin by die Eiffeltoring

 

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Monja en Victor het die Borough-mark in Londen saam met die Springbok-agsteman Duane Vermeulen en sy vrou, Ezel, besoek

Dié foto is vanoggend geneem op die Gautrein op pad na die O.R. Tambo-lughawe vir die Springbokke se verwelkoming terug in Suid-Afrika

 

A photo posted by Monja Matfield (@monjamatfield) on

Lees ook