FOTO: Gallo Images/ Getty Images

FOTO: Gallo Images/ Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO’S: Victoria Beckham in SA

SARIE.com het in Februarie berig dat die voormalige Spice Girl en mode-ontwerper Victoria Beckham in Suid-Afrika was om liefdadigheidswerk te doen. Sy het die foto’s van haar reis nou met Vogue gedeel.

Victoria was hoofsaaklik in Kaapstad om Born Free te ondersteun – ’n organisasie wat bewustheid skep oor hoe die MI-virus van ma’s na hul babas oorgedra kan word. Hier is van die foto’s wat sy met Vogue gedeel het.

Victoria Beckham in Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap. Langs haar is John Megrue, stigter van Born Free FOTO:  Vogue

Victoria Beckham in Tygerberg-hospitaal in die Wes-Kaap. Langs haar is John Megrue, stigter van Born Free
FOTO: Vogue

Victoria sê om met die siek kinders te werk het haar weer dankbaar gemaak vir haar eie gesondheid en die gesondheid van haar kinders.

Victoria ontmoet Esmonic Marima in die hospitaal FOTO:  Vogue

Victoria ontmoet Esmonic Marima in die hospitaal
FOTO: Vogue

Die bekroonde fotograaf Annie Leibovitz het saam met Victoria SA besoek. Hier is een van die foto’s wat sy van haar geneem het. Klik HIER om nog te sien.

FOTO: Annie Leibovitz vir  Vogue

FOTO: Annie Leibovitz vir Vogue

Bron: Vogue