Ivan, Donnalee en Jaco

Ivan, Donnalee en Jaco

Het jy gehoor?

FOTO’S: ‘Vir Altyd’ se eersteklas-première

Ons het gisteraand baie lekker saam met die Vir Altyd-span en SARIE-gaste gekuier by die #SARIEVIRALTYD-première in die Atterbury-teater in Pretoria.

Ons tema – ’n eersteklasvlug na Mauritius. En was dít nie ’n bederf nie! Danksy Placecol is die gaste heerlik bederf met handmasserings. Hulle het ook ’n Duty Free-winkel gehad.

IMG_3836 IMG_3804 IMG_3797

Makro het die hele geleentheid ondersteun en dit ook moontlik gemaak dat al die gaste groot bederf is.

Sweet Temptations, Lipton, Chocolat Frey en Ceres het almal bygedra om te sorg vir verversings van eersteklasgehalte!

12654156_10153378204226699_3504898674381551150_n

Hier is foto’s van dié glansgeleentheid

(Alle foto’s: Phyllis Green)

Die sterre van die aand: Ivan Botha en Donnalee Roberts. Soos met hul treffer Pad na jou hart, is hulle met Vir Altyd die vervaardigers, skrywers én hoofrolspelers.

Die sterre van die aand: Donnalee Roberts en Ivan Botha

Donnalee het pragtig en sjiek gelyk in haar Kobus Rautenbach-skepping.

IMG_3831

Ivan, Donnalee en Jaco Smith, die regisseur

Ivan, Donnalee en Jaco Smith, die regisseur

Die SARIE-span: Herman Lensing (SARIE se kosredakteur), Fanie Cronjé (SARIE se styl- en sosiale redakteur), Ivan, Michélle van Breda (SARIE se redakteur), Donnalee, Emtia Morrison (SARIE se handelsmerkbestuurder), Carmen Botma (SARIE se bemarkingsassistent)

Vir Altyd begin op 12 Februarie in SA teaters draai. As jy nie kan wag tot dan nie, kan jy een van die voorvertonings bywoon.

SARIE is ’n trotse mediavennoot van Vir Altyd. 

Lees ook